Kliek hier om die onderhoud te lees:
http://www.litnet.co.za/Article/danie-van-wyk-in-gesprek-met-naomi-meyer
Kliek hier om die onderhoud te lees:
http://www.litnet.co.za/Article/danie-van-wyk-in-gesprek-met-naomi-meyer
Kliek hier om die artikel te lees:
http://www.litnet.co.za/Category/menings/rubrieke-menings/michael-le-cordeur-die-punt-is
Yanga Mcunukelwa het met deursettingsvermoë die pad van die plakkerskamp Kruispad na die Universiteit van Stellenbosch gestap. Michael le Cordeur deel sy verhaal.
NAVORSINGSTRUST: Pretoria, 27 Januarie 2012. Die Navorsingstrust van die Erfenisstigting het onlangs aangekondig dat aansoeke ingewag word vir die toekenning van fondse aan verdienstelike navorsers. Ten einde meer persone geleentheid te gee om aansoek vir navorsingstoekennings te doen, is die teikendatum vir die indiening van aansoeke 27 April 2012.
halsstarrig b.nw.
Hardnekkig, onbuigsaam, koppig, onversetlik, eiesinnig.
Uit Nederlands halsstarrig (1599). Eerste optekening in Afr. in Patriotwoordeboek (1902).
Nederlands halsstarrig is ‘n samestellende afleiding van hals "nek" en star "star, styf", en beteken letterlik "met ‘n stywe nek, hardnekkig".
Gesaghebbende artikels van die gevierde geskiedkundige prof. R.W. Johnson en van die bekende opvoedkundige prof. Jonathan Jansen het onlangs in Beeld verskyn.
Die flou en totaal onvoldoende poging van die ANC-regering om ’n Taalwetsontwerp voor te stel herinner ’n mens aan die idees van die swart Karibiese sielkundige Frantz Fanon.
Die wetsontwerp oor die nasionale taalwet slaag glad nie daarin om taalverwante regte in Suid-Afrika te beskerm nie en is te arm aan besonderhede om van enige hulp te wees.
Die stryd om veeltaligheid in Suid-Afrika is nie net Afrikaanssprekendes se stryd nie.