Erfenisdag: Die herkoms van Afrikaans

Die herkoms van Afrikaans? Vooraf: Die vooraf toeligting oor die program het die verwagting geskep dat daar oor die wye spektrum van die Afrikaanse spraakgemeenskap heen oor die herkoms van Afrikaans besin sou word. Ek was aanvanklik skepties, te oordeel aan die paneelsamestelling en die gehoor, oor...