Die Koker Kwartaal III, 2017 Hoogtepunte van die kwartaal   Beste lede en vriende   Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het ʼn interessante kwartaal gehad waartydens ons baie vordering gemaak het met ons poginge om lidorganisasies as vennote by gemeenskaplike aksies te betrek. Hierdie benadering pas in by die ATR se mandaat...

Die ekonomiese waarde van Afrikaans

Seminaar: Wat is die ekonomiese waarde van Afrikaans vir families en jong mense?   Die Afrikaanse Taalraad (ATR), Afrikaans.com en die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), vra op Saterdag 14 Oktober in die Paarl groot vrae oor die ekonomiese waarde van Afrikaans vir families en jong mense: Wat...

PanSAT oproep vir nominasies vir Afrikaans

PanSAT versoek dringend nominasies vir Afrikaans. Die sperdatum is spesiaal vir hierdie doeleinde verleng tot 5 Oktober 2017. Volg die skakel na die Oproep vir nominasies vir Afrikaans dokument en nominasievorm: http://afrikaansetaalraad.co.za/wp-content/uploads/2017/10/Call-for-Nominations-Afrikaans.pdf http://afrikaansetaalraad.co.za/wp-content/uploads/2017/10/Nomination-Form-Afrikaans.pdf...