Kultuurbestuurder: aansoeke word ingewag

Die Afrikaanse Taalraad (ATR) soek tans ʼn dinamiese en veelsydige kultuur- en/of projekbestuurder vir ʼn ewe dinamiese en veelsydige posisie. Die ATR is ʼn burgerlike organisasie wat Afrikaans in sy volle diversiteit, variëteite van die taal ingesluit, bevorder. As ʼn konfederale organisasie verbonde aan die Kommissie...