Die Taalraad stel in 2016 vier nuwe direkteure aan

Gedurende die Taalraad se Algemene Jaarvergadering hierdie jaar is vier nuwe direksielede aangestel.   [caption id="attachment_51123" align="alignnone" width="225"] Sinki Mlambo[/caption] Sinki Mlambo was vroeër al op die Taalraad se direksie gekoöpteer en is gedurende die Jaarvergadering amptelik as direksielid ingestem. As professionele kommunikasiebestuurder, bring sy broodnodige vaardighede en...