16 Junie 1976: ‘n Historiese Perspektief

Professor Albert Grundling van die departement Geskiendenis aan die US bied 'n historiese perspektief op 16 Junie wat gevier word as "Jeugdag".   In sy eie woorde, sê hy opsommend: In hierdie aanbieding is gepoog om die kompleksiteite van Afrikaans en die Soweto-opstand in 1976 te belig,...

XhosAfrika is weer vuur en vlam

Die ATR het ’n vergadering gefasiliteer waarop ’n voortsettingskomitee vir die XhosAfrikanetwerk aangestel is, met die deelname van Ria Olivier. Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) het by die vergadering aangebied om te help met die ontwikkeling van ’n Xhosa-taalblad soortgelyk aan die Afrikaanse weergawe. Die XhosAfrika-netwerk fokus op samewerking tussen Xhosa- en...

‘n R1000 vir ‘n lekker-lag meme

Die ATR maak beslis nie grappies wanneer dit by prysgeld kom nie. Vra maar vir mnr. Marion Erskine wat 'n R1000 ryker is as gevolg van sy oulike meme.   [caption id="attachment_51415" align="alignnone" width="180"] Meneer Marion Erskine het rede om te glimlag - R1000 prysgeld is darem...

Die Moedertaalprojek in aksie met Hemelbesem aan die voortou

Die leerlinge van Irista Primêr was omtrent opgewonde op 'n koue wintersoggend oor hierdie kletsrymer se energie en entoesiasme oor Afrikaans. Afrikaans.com het 'n nuwe muur by die skool geverf  soos net hulle kan terwyl die skool entoesiasties toegekyk het. Die Moedertaalprojek is 'n Fedsas en Afrikaans.com inisiatief wat in...