“God praat Afrikaans” – Hemelbesem

So meen die kletsrymer, digter en skrywer, Hemelbesem.   Hemelbesem, oftewel Simon Witbooi, lééf Afrikaans. Hy bevestig dit in sy kommentaar aan Adéle Changuion van Maroela Media: "Daar was 'n dominee destyds op Worcester wat vir my gesê het: 'Simon, die taal waarin jy bid en die...

Internasionale Moedertaaldag

Vier vandag Internasionale Moedertaaldag saam met die ATR (Afrikaanse Taalraad) en Afrikaans.com Gaan loer wat sê ons voorsitter, Prof Anne-Marie Beukes, ons uitvoerende hoof Dr Conrad Steenkamp en direksielid Me Fatima Allie oor hoe Afrikaans as hul moerdertaal vir hul werk by http://www.afrikaans.com/leer/lekker-leer/moedertaalonderrig   As deel van die...

‘n Afrikaanse brief vir jou uit Duitsland

Internasionale Moerdertaaldag word gevier deur UNESCO in Parys, Frankryk op 21 Februarie 2017. Dit herinner ons aan die belangrikheid van 'n moedertaal en die rol wat dit speel in meertalige onderrig. Dit herinner ons ook dat 'n taal aan die lewe gehou word deur die mense wat...

Huldeblyk aan Frances Hearne

Die Taalraad eer die nagedagtenis van Frances Hearne, voormalige hoofbibliotekaris van Wesfleur Biblioteek in Atlantis. Frances Hearne het haar lewe gewy aan naastediens, en het in Atlantis in die Wes-Kaap vir jare lank haar lewenstaak, eintlik haar lewenspassie, uitgeleef: om deur leesbevordering kinders se lewenskanse...