Navorsingstrust: Aansoeke vir befondsing ingewag

                                 Pretoria, 1 Februarie 2017.  Die Navorsingstrust van die Erfenisstigting het onlangs  aangekondig dat aansoeke ingewag word vir die toekenning van fondse aan verdienstelike navorsers. Ten einde meer persone geleentheid te gee om aansoek vir navorsingstoekennings te doen, is die teikendatum vir die indiening van...

Die LOK-Simposium 2017: Meer inligting hier beskikbaar

Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se jaarlikse LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee), aangebied in samewerking met die UWK en US, vind vanjaar op 17 en 18 Februarie in Stellenbosch plaas. Die simposium is gemik op onderwysers in die Wes-Kaap wat Afrikaans as vak aanbied, hoewel onderwysers uit ander provinsies...

Taalraad-beurse: Die eksklusiewe onderhoud met Akademia

Die Taalraad het gaan inloer by Akademia om te gesels oor Akademia, die Taalraad-beurse en die impak wat hierdie twee rolspelers het op studente se toekoms.  Dis wat hul Bestuursrekeningkunde-dosent, Rika, en bemarkingshoof, Chris, te sê gehad het: [caption id="attachment_51201" align="alignnone" width="175"] Akademia se Bestuursrekeningkunde-dosent, Rika[/caption]   Rika, gee...

Die Taalraad stel in 2016 vier nuwe direkteure aan

Gedurende die Taalraad se Algemene Jaarvergadering hierdie jaar is vier nuwe direksielede aangestel.   [caption id="attachment_51123" align="alignnone" width="225"] Sinki Mlambo[/caption] Sinki Mlambo was vroeër al op die Taalraad se direksie gekoöpteer en is gedurende die Jaarvergadering amptelik as direksielid ingestem. As professionele kommunikasiebestuurder, bring sy broodnodige vaardighede en...