Stigting van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans

Verteenwoordigers van Afrikaansdepartemente het die afgelope Saterdag, na afloop van ’n historiese byeenkoms te Stellenbosch wat deur die Afrikaanse Taalraad saamgeroep is, formeel besluit op die stigting van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA), wat aanvanklik geïnisieer is deur die SA Akademie vir Wetenskap en...

Huldeblyk: Jannie Earle, Taalraad-sekretaris

Jannie Earle was 'n toegewyde amptenaar van die Taalraad wie se gelyke ons moeilik sal kry as dit kom by werkywer en opoffering. Hy sal lank nog gemis word deur die organisasie. Hy was jare verbonde aan die Taalraad se sekretaris en was inderdaad 'n...