Die LOK-Simposium 2017: Meer inligting hier beskikbaar

Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se jaarlikse LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee), aangebied in samewerking met die UWK en US, vind vanjaar op 17 en 18 Februarie in Stellenbosch plaas. Die simposium is gemik op onderwysers in die Wes-Kaap wat Afrikaans as vak aanbied, hoewel onderwysers uit ander provinsies dit ook graag bywoon.

 

Onderwysers wat die simposium wil bywoon, kan hierdie skakel klik om te registreer:

https://docs.google.com/a/uwc.ac.za/forms/d/e/1FAIpQLSdpG4MqXp6Tc5xoz-aLbAEKq4H_ngnSdBh7zFuk6Fhdd_7yPA/viewform?c=0&w=1

 

Om die program af te laai, klink op hierdie skakel: https://www.dropbox.com/s/…/PROGRAM.LOKSIMPOSIUM%202017.pdf…