Die Moedertaalprojek in aksie met Hemelbesem aan die voortou

Die leerlinge van Irista Primêr was omtrent opgewonde op ‘n koue wintersoggend oor hierdie kletsrymer se energie en entoesiasme oor Afrikaans.

Afrikaans.com het ‘n nuwe muur by die skool geverf  soos net hulle kan terwyl die skool entoesiasties toegekyk het.

Die Moedertaalprojek is ‘n Fedsas en Afrikaans.com inisiatief wat in samewerking met die Afrikaanse Taalraad geloods is. #Hemelbesem  #Taalraad  #HoeLykJouAfrikaans  #Jaco_Deacon

Gaan lees gerus oor soortgelyke kunsmuurstories by http://www.afrikaans.com/news-headlines/waarsitlekka/muurkuns

Churchil Naude 2

Hemelbesem se kletsrym in Afrikaans inspireer en vermaak Irista Primêr se leerlinge

Irista 1

Die Afrikaans.com kunsmuur

Irista 3      Churchil Naude