Die Taalraad stel ‘n Sekretaris en Skakelbeampte aan

Die Taalraad het ‘n nuwe Sekretaris wat ook die rol van Skakelbeampte sal speel. Marekyn Kruger Evert. Marekyn is ‘n deeglike en dinamiese mens met ‘n sterk agtergrond in kommunikasie en sosiale media. Die lede en vriende van die Taalraad sal beslis nog self van haar hoor.

 

Marekyn Kruger Evert