Liefie se Kerskousgeskenk

Het Liefie reeds alles en is ʼn oorspronklike kersgeskenk vir jou ʼn bron van kommer?

Vul dan Liefie se Kerskous met ʼn unieke geskenk: ʼn Ek is #onmisbaar Afrikaanssertifikaat.

 

Met hierdie sertifikaat is Liefie outomaties ook ʼn lid van die Afrikaanse Taalraad en sal jou geliefde nuusbriewe en ander inligting oor ATR-aktiwiteite ontvang, waarby Liefie kan betrokke raak.

 

Volg die volgende maklike stappe en maak hierdie Kersfees #onmisbaar Afrikaans!

  1. Laai die vorm af en vul dit in,
  2. maak ʼn betaling van R50 aan die ATR en
  3. stuur die vorm en betalingsbewys na atr@afrikaansetaalraad.co.za

  

Sertifikaatvoorskouskakel (Sien hoe die generiese sertifikaat lyk sonder naam en boodskap)

 

1.Vorm

Laai die vorm af

 

2. Maak die betaling aan die ATR

Bank: ABSA

Rekeningtipe: Lopend

Rekeningnommer: 9166073405

Tak: Brooklyn (632005)

Bedrag: R50

Verwysing: Kerskous_Liefie se naam, bv. Kerskous_Susan

 

3. Stuur die vorm en betalingsbewys aan atr@afrikaansetaalraad.co.za

 

Ontvang en raam jou elektroniese Ek is #onmisbaar Afrikaanssertifikaat