‘n R1000 vir ‘n lekker-lag meme

Die ATR maak beslis nie grappies wanneer dit by prysgeld kom nie. Vra maar vir mnr. Marion Erskine wat ‘n R1000 ryker is as gevolg van sy oulike meme.

 

Mnr Marion Erskine

Meneer Marion Erskine het rede om te glimlag – R1000 prysgeld is darem nie te versmaai nie.

 

Daar is binnekort nog ‘n rondte pret met memes, so hou ons Facebookblad dop!

 

Geniet intussen die video van die wen-meme:

https://www.facebook.com/taalraad/videos/1944399419176388/?autoplay_reason=test_non_ad_for_ads_only_autoplay&video_container_type=0&video_creator_product_type=5&app_id=2392950137&live_video_guests=0