Persvrystelling: Wenners van die Taalraad se 2016 Kokertoekennings

Geluk aan die wenners van die Afrikaanse Taalraad se 2016 Kokertoekennings!

Die Afrikaanse Taalraad wens die wenners van die Kokertoekennings, wat die afgelope Vrydag in Pretoria oorhandig is, van harte geluk met dié prestasie.  Daar was hierdie jaar ’n groot aantal nominasies waaronder daar sulke sterk kandidate was dat die keurkomitee behoorlik moes bontstaan met die beoordeling.

Die wenners in die verskillende Kokerkategorieë is soos volg:

wenners1
Sinki Mlambo (Taalraad direksielid), Daniëlla van Heerden (wenner van Erepenning), dr Conrad Steenkamp (Taalraad hoof) en prof. Anne-Marie Beukes (Taalraad voorsitter).

wenners2
Fatimah Allie (Taalraad direksielid), Gerswin Cupido (wenner van erepenning), dr. Conrad Steenkamp (Taalraad hoof) en prof. Anne-Marie Beukes (Taalraad voorsitter).

wenners3
Prof. Jacques v.d. Elst (wenner van Spesiale Koker) en dr. Conrad Steenkamp (Taalraad hoof).

Refentse – dankie vir die toekenning