Afrikaanse Taalmuseum & -monument

`n Agentskap van die Departement van Kuns en Kultuur

Die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg en die Afrikaanse Taalmuseum in Pastorielaan, Paarl

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument bied `n unieke geleentheid vir besigtigers om te deel in Afrikaans se taalgeskiedenis.

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument bied gratis begeleide toere tussen 8vm en 5nm aan. Toegang beloop R20 vir volwassenes, R10 vir studente en R5 vir kinders.

Webtuiste: www.taalmuseum.co.za